Buitemuurse Aktiwiteite

Buitemuurse aktiwiteite wat tydens ons oggendprogram vir die graad 000-, 00-, en 0-kleuters aangebied word, sluit die volgende in:

Graad 000

  • Ballet
  • Playball

Graad 00

  • Ballet
  • Playball
  • Judo
  • Tennis
  • Tumbling Tigerz

Graad 0

  • Ballet
  • Playball
  • Judo
  • Tennis
  • Tumbling Tigerz
  • Lego

LW: Skaak word vir al die graad 0-kleuters as klasaktiwiteit aangebied.

Slegs 1 aktiwiteit per kleuter.

LW: Dit is nie verpligtend dat u kleuter by enige van die aktiwiteite moet inskakel nie.