
Jan Celliers se leiers het ’n diens-, kommunikasie- en gesagsrol.
Die dagbestuur bestaan uit twee hoofleiers en twee onderhoofleiers, asook portefeuljeleiers. Die hele graad 7-groep word as leiers in een van die volgende vier rade ingedeel: Sportraad, Kultuurraad, Aktuele Sake en Sosiale Raad.
Ontmoet 2026 se dagbestuur:
– Hoofdogter: Danille de Jager
– Hoofseun: Henning Bouwer
– Onderhoofdogter: Jenna Doyer
– Onderhoofseun: Renier Laubser
– Voorsitter van die Kultuurraad: Milla Swart
– Voorsitter van die Sportraad: Mienke Mostert
– Voorsitter van Aktuele Sake: Olivier North
– Voorsitter van die Sosiale Raad: Rosebelle Clasen
