Skooltye

Roetine en Struktuur

Die daaglikse roetine behels die volgende:

07:40 – 08:15
Aankoms, vryspel en opruim

08:15 – 08:30
Bordjie warm pap – deur die skool verskaf

08:30 – 09:30
Dagprogram – sang, stories, vaardigheidsontwikkeling en kreatiwiteit

09:30 – 10:45
Buitespel

11:00
Etenstyd (eie kospakkie)

11:30 – 13:00
Storietyd/rustyd/vryspel

13:00 – 13:30
Afhaal